Girl Girl

» Flintie se blog

Centered Cutegirlfucked Nl 95 Cute Girl Fucked

Dis Vrouedag, en ek sit hier in ‘n toestand van algehele nostalgie en dink aan al die vroue wat so ‘n groot rol in my lewe gespeel het.

Ouma se soet tee en koekies wat enige probleem klein kon laat lyk.

My wyse Moeder wat net weet wanneer om stil te bly, want stilbly is ook ‘n antwoord.

My suster, vir wie ek my lewe sal gee.

Die skoonma wat soos my eie is, en my skoonsus wat altyd kan laat lag.

Elke vriendin wat ‘n woord van ondersteuning deur die jare gegee het.

Elke bediende wat soos my eie ma agter my loop en skoonmaak het.

Ek salueer elke een van julle vandag.

Ons land, ons politiek en ons menswees is soveel meer as gevolg van julle. As mans die beskermers van land en volk is, dan is vrouens die beskermers van hart en geestelike welstand. Sonder julle sou ons soveel minder mens gewees het vandag.

Julle ondersteun, julle adviseer en julle baklei as julle moet. Daar is niks waarvoor julle terugstaan nie.

Ons onbesonge heldinne, die dag is vir julle!

Tags:
Posted in Uncategorized | 18 Comments »

Die gay rapper.

August 6th, 2010 by Flintie

Die woorde doen nou nie baie vir my nie ( ok ek hoor dit nie eers nie), maar die visuals Papi, die visuals!

Tags: ,
Posted in Musiek | 10 Comments »

WOMEN: AS EXPLAINED BY ENGINEERS……

August 6th, 2010 by Flintie

Posted in Funny pics | 7 Comments »

Mense…

August 5th, 2010 by Flintie

Woorde dans verleidelik met mekaar in my kop rond. Ek wil orde skep, maar hulle wil nie georden word nie. Saggies trippel hulle oor my voornemens, en gooi ‘n middelvinger voor hulle agter my linker long gaan wegkruip.

Lewer grom vir die Niere om plek te maak, en iewers word ‘n kamera vandag in iemand se gat opgedruk. Die Maag ruk hom op, en bel vir Sooibrand.

Fok weet…

Ek wens ek kon die stemme in my kop net stil kry. Ek wil vir elkeen ‘n naam gee en hom wegstuur om sy eie lewe te gaan ly.  Ek wil rustig word, en my man liefhê, ek wil ander mense se opinies van ons afhou en net ons plek gegun word om ons lewe te ly.

Is dit te veel gevra?

Hoekom dink mense dat hulle iets kan sê oor die manier waarop ander dinge doen? Ken hulle daai mense se binnekamer?

Indien jou verwysingsraamwerk so klein is dat jy nog nooit iemand in jou lewe gehad het wat jy kon vertrou nie, voel ek regtig jammer vir jou en sal ek jou voor Jesus se voete gaan neersit sodra ek weer eendag begin bid.

Posted in Flintstoned | 26 Comments »

Mystery Solved…

August 5th, 2010 by Flintie

Posted in Funny pics | 4 Comments »

d » Flintie se blog f k Fucked Fucked Girl d » Flintie se blog h Cute